Welkom
Toekomssade - saam saai ons sade van geleenthede waar ons groei bevorder in 'n sorgsame leer omgewing.

Meer oor ons

EDEN Akademie is ‘n Christelike Afrikaanssprekende leersentrum geleë in Danville, Pretoria-Wes. Ons fokus op die holistiese ontwikkeling van elke leerder deur aangepaste leeronderrigmetodes en ondersteuningsnetwerke, om te verseker dat elke leerder behoorlike onderrig boustene tot sukses ontvang.

 

Word deel van ons!

Ons maak 'n gemeenskapsverskil binne die raamwerk van familie, onderrig en sport.  'n Gemeenskapsverandering vanuit 3 gefokusde aspekte.

Opvoedkunde boustene

Familie

Sport/liggaamsontwikkeling

Vennote