Waar kan jy inpas?
Donasies
Ons maak staat op die ruimhartigheid van borge en skenkers om ons deure oop te hou en 'n werklike impak te maak. Ontdek hoe jou bydrae help om lewens te verander en gemeenskappe te versterk. Lees meer oor ons toewyding aan die skep van 'n beter toekoms vir almal.
Finansiële bydraes wat 'n verskil maak tot ons programme, onderrig, en sportontwikkeling. U kan bydra met 'n donasie deur die bankbesonderhede hieronder te gebruik en asseblief die verwysing DONSASIE te gebruik.
Bankbesonderhede
Naam van rekening - EDEN Akademie NPC
Bank - FNB
Takkode - 251345
Rek. nommer - 63065827281
Verwysing - Naam